Dear Colleague
Bible Sunday 29 August 2021
This is truly a challenging time for every pastor and congregation. Good luck with all the challenges that the Covid 19 time presents to you.
Throughout the years, the General Synod proclaimed the last Sunday in August as Bible Sunday. It was also placed on the General Synod’s church calendar. This was done out of gratitude because the first Afrikaans translation of the Bible was taken into use on 27 August. Throughout the years, the Bible Society, together with congregations, celebrates the last Sunday of August as Bible Sunday.
Beste Kollega
Bybelsondag 29 Augustus 2021
Dit is voorwaar ʼn uitdagende tyd vir elke dominee en gemeente. Baie sterkte met al die uitdagings wat die Covid 19 tyd aan jou bied.
Deur al die jare het die Algemene Sinode die laaste Sondag in Augustus as Bybelsondag uitgeroep. Dit is ook so op die Algemene Sinode se kerkkalender aangebring. Dit was uit dank gedoen omdat die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel op 27 Augustus in gebruik geneem is. Deur al die jare vier die Bybelgenootskap saam met gemeentes die laaste Sondag van Augustus as Bybelsondag.